Sunday, 9 June 2013

Die stadion 

Ek het 'n storie om te vertel. Rugby is die enigste sport dat ek het 'n passie vir, as gevolg van die groot treffers en die hardloop van die bal. Ek onthou my eerste live toets-wedstryd. My pa het twee kaartjies gekoop vir die Springbokke vs die All Blacks wedstryd by Nuweland stadion. Dit was in 2001. Ons het by die stadion uit gekom sowat 'n uur vroeg, en wanneer ek binne in gekom het, was ek baie meer opgewonde en vol energie. Ek kon nie gewag vir die spel om te begin nie! Ons gesigte was swart en wit geverf in die ondersteuning van die All blacks. Ek het rond gekyk. Ek het nooit so baie mense in my lewe gesien nie. Ek sal dit nooit vergiet nie. Ná die wedstryd het ek 'n trui by een van die spelers gekry. Dit was die grootste oomblik van my lewe. Ek is nou baie gelukkig om te gaan na baie rugby speletjies.

            Ek en Jason Emery - 'n All Blacks u20 speler en 'n Highlanders speler in Super Rugby

2 comments:

  1. Let op die volgende:

    1."Rugby is die enigste sport dat ek het 'n passie vir" - Rugby is die enigste sport waarvoor ek 'n passie het.
    2. live (Afrikaans?)
    3. uitgekom - een woord
    4."en wanneer ek binne in gekom het" - en toe ek ingaan
    5.rondgekyk - een woord
    6."Ek het nooit" - ek het nog nooit
    7."vergiet" - vergeet
    8."rugby speletjies" - rugbywedstryde

    ReplyDelete
  2. En nou is daar geen All Blacks wedstryde by Nuweland nie want daar is te veel van julle by die stadion. Ek dink dis onregverdig en maak my hartseer.

    ReplyDelete