'n Droom wat bewaarheid
Waarskynlik die 'coolest' oomblik van my lewe. Ek sal dit nooit vergeet nie. Dit was in 2010 tydens die Super Rugby seisoen. Ek het my held geontmoet het, Ma'a Nonu.
Ek moes mal gewees het om te gegaan het na die hotel waar die span het gebly, maar ek was so opgewonde. Ek onthou toe ek by die hotel aangekom het, was ek nie toegelaat om in te gaan nie. Ek het lang gewag en gehoop dat hy sou buite kom, maar hy het nie. 'n Ewekansige kar het stilgehou en die man wat gery het, het vir my gevra of ek sit en wag vir Ma'a. Ek het ja gesê, toe het die man het gesê dat hy sal vir my in neem. Soos naïef soos ek was, het ek saam met die man binne in die hotel gegaan. Ek was baie senuagtig, want enigiets kon gebeur het. My gut het gesê om hom te vertrou.
Binne in die hotel het die man vir my geneem na die hotel se restaurant toe, en daar het Ma'a Nonu gesit. Die ewekansige man het my reguit gewat na Ma'a toe en vir my bekendgestel. Ek het nog nooit so skaam gevoel het. Ek was dom. Ek kon nie eens gepraat het nie, maar dit was die beste oomblik ooit. Ma'a Nonu was die eerste professionele rugbyspeler wat ek ontmoet het. Om hom te ontmoet het was 'n ware seën en van toe af het ek meeste van die All Blacks spelers geontmoet het.
Ek wens ek kon terug gaan na daardie dag in 2010.
Ma'a Nonu en ek